Contact us

Home / Recipes

Beef Boys Recipes

Instructions

  1. 1Combine baking mix, nuts, and currants in a large bowl and mix until evenly combined. Make a well in the center of the dry ingredients and add the beer, eggs, and vegetable oil. Stir dry ingredients into wet ingredients until just moistened. (Don’t overmix or the pancakes will be tough. The batter should be lumpy.)
  2. 2Heat a cast iron skillet over medium heat on a camping stove or over a campfire fitted with a grilling grate. Test to see if the pan is hot enough by sprinkling a couple of drops of cold water in it: If the water bounces and sputters, the pan is ready to use; if it evaporates instantly, the pan is too hot.
  3. 3Add 1 tablespoon oil to the pan and swirl to coat. Ladle about 1/4 cup batter into the pan for each pancake. (You should be able to fit 3 to 4 pancakes at a time.) Cook until pancakes rise slightly and form lots of bubbles on top, about 3 to 4 minutes. Flip and cook on the other side until bottoms are golden brown, about another minute.
  4. 4Repeat with remaining batter, adding 1 tablespoon oil between batches if the pan seems dry. Serve immediately with butter and maple syrup.

Ingredients

  • 4 cups all-purpose flour
  • 1/4 cup granulated sugar
  • 1/2 cup dry nonfat milk
  • 1 tablespoon baking powder
  • 2 1/2 teaspoons baking soda
  • 2 teaspoons kosher salt

Total Time: Under 5 mins

Active Time: Under 5 mins

Makes: About 5 cups

Make your own baking mix so that you can whip up scratchpancakes, shortcakes, or drop biscuits at the drop of a hat. Or do as we’ve done and take it on the road with you for baking as you travel. | by Kate Ramos

Instructions

  1. 1In a large bowl, mix all ingredients together until evenly combined. Store at room temperature in a resealable plastic bag until ready to use.

 

Instructions 

Koop ‘n brood se rou brooddeeg of maak volgens eie resep aan.
Maak bolletjies en plaas in platboompot en maak soos potbrood op kole gaar.
Meng intussen 4 eetl Margarien, 4 eetL Bruinsuiker, 10ml Marmite, bietjie melk en bring tot kookpunt. Gooi warm sous oor bolletjies sodra dit gaar is.

PADKOS

Wat is die langpad see toe nou sonder lekker padkos? Tannie Poppie se padkos-resepte is perfek vir die lang, honger ure op die pad.

Sowat 12 – 14 bondeltjies

VLEISVULSEL
• 30 ml botter
• ½ ui, fyngekap
• 2 knoffelhuisies, fyngekap
• 500 g beesmaalvleis
• sout en peper

DEEG
• 280 g (500 ml) koekmeel
• 10 ml bakpoeier
• 200 g (250 ml) botter, in blokkies gesny
• 2 eiers
• 250 ml koue water
• 1 eier, geklits
• heel naeltjies

Verhit oond tot 180 °C. Smelt botter in ’n pan. Voeg ui en knoffel by en braai tot sag. Voeg maalvleis by en braai tot net gaar. Geur met sout en peper. Laat afkoel. Sif meel en bakpoeier saam in ’n mengbak. Voeg botter by en vryf in tot dit soos broodkrummels lyk. Klits 2 eiers en water saam. Maak ’n holte in middel van meelmengsel en voeg vloeistof by. Meng tot deeg vorm. Keer deeg uit op meelbestrooide oppervlak en knie goed. Rol dun uit en sny in 8 x 8 cm-blokke. Verf die rande met geklitste eier. Skep ’n groot lepel vol maalvleis in die middel. Bring die vier hoeke bymekaar in die middel en druk stewig vas. Druk ’n naeltjie in die middel van elke bondeltjie. Verf met geklitste eier. Pak op uitgevoerde bakplaat en plaas in oond. Bak 20 – 25 minute tot goudbruin.